Sunday, May 20, 2012Register  Login 
 

Welkom by die N G Kerk

Windhoek-Oos!

    
 

Meningsopname binne die gemeente (vraelyste)

 

Die Diensgroep vir Bestuur is besig met ‘n meningsopname binne die gemeente. Daar word gepoog om tydig te bepaal of dit nodig is om enige aanpassings en/of regstellings rondom die uitlewing van ons visie en die impak daarvan binne ons gemeenskap, te doen.

Elke kerkganger of lidmaat, ouer as 16 jaar  , moet asseblief een van hierdie vraelyste voltooi. Voltooide vraelyste kan in 'n houer by kerk se ingang geplaas word, by die kerkkantoor ingehandig word of per pos na kerkantoor gestuur word. Daar sal ook ‘n vraelys op die gemeente se webtuiste gelaai word – laai dit gerus af en stuur dit voltooid, op ‘n wyse wat u pas, terug na die kerkkantoor.

Ons wil graag hê dat elke betrokkene by ons gemeente ‘n vraelys invul - daarom die laat afsluiting van 31 Maart 2012. Baie dankie vir u hulp! U bydrae sal verseker dat ons groter hoogtes kan bereik in ons strewe om impakvol God se Liefde te Lééf en sodoende ‘n positiewe verskil in ons wêreld te maak.

 Druk hier om die dekbrief tot die vraelys af te laai.

 

Druk hier om jou vraelys af te laai.

 

------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

 

Oppiekoppie Gholfdag

 

 

Druk hier vir die inskrywingsvorm. 

------------------------------------------------------------------

Uitdeel van kersskoenbokse:

Beautiful Kidz, Katutura. 30 November 2011

 

 

 

Uitdeel van kersskoenbokse en partytjie:

Dordabis Pre Primary 23 November 2011

 

 

 

 

  --------------------------------------------------------------------

 

Gemeentestigtingherdenking Potjiekoskuier 22 Oktober 2011

 

Druk hier vir die wenresep!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

    
Copyright 2008 by My Website   |  Privacy Statement  |  Terms Of Use
Skin designed by Alldnnskins.com